YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ESRA 3:1

ESRA 3:1 Bybel vir almal (ABA)

Toe die sewende maand begin, was die Israeliete in die stede. Maar toe het hulle almal bymekaargekom in Jerusalem.

Deel
Lees ESRA 3

ESRA 3:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN toe die sewende maand aankom en die kinders van Israel in die stede was, het die volk soos een man in Jerusalem byeengekom.

Deel
Lees ESRA 3

ESRA 3:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die sewende maand aanbreek, was die Israeliete dus oral in die stede. Hulle het egter soos een man in Jerusalem bymekaargekom

Deel
Lees ESRA 3

ESRA 3:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Met die aanbreek van die sewende maand was die Israeliete al in hulle dorpe. Die volk het toe soos een man in Jerusalem byeengekom.

Deel
Lees ESRA 3

ESRA 3:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En toe die sewende maand aanbreek en die kinders van Israel in die stede was, het die volk as een man in Jerusalem bymekaargekom.

Deel
Lees ESRA 3

ESRA 3:1 Die Boodskap (DB)

Toe die sewende maand van die jaar aanbreek, het die Israeliete van al die plekke waar hulle woon, in Jerusalem bymekaargekom.

Deel
Lees ESRA 3

ESRA 3:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het hulle in hulle stede gaan vestig. Vroegherfs het die hele volk in Jerusalem bymekaargekom.

Deel
Lees ESRA 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's