YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ESRA 10:4

ESRA 10:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Staan op! Die aangeleentheid is nou u verantwoordelikheid! Skep moed en doen wat u moet doen, ons sal met u saamwerk.”

Deel
Lees ESRA 10

ESRA 10:4 Bybel vir almal (ABA)

Esra, jy moet opstaan, want dit is jý wat hierdie ding moet doen. Ons is by jou en ons sal jou help. Jy moet sterk wees en jy moet dit doen.”

Deel
Lees ESRA 10

ESRA 10:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Staan op, want die saak rus op u, en ons staan by u; wees sterk en handel!

Deel
Lees ESRA 10

ESRA 10:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die saak is in u hande. Ons ondersteun u. Staan op, pak dit aan en doen dit.”

Deel
Lees ESRA 10

ESRA 10:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Staan op, want die saak is in u hande. Ons is saam met u. Wees onwrikbaar en doen dit.”

Deel
Lees ESRA 10

ESRA 10:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Staan op; want hierdie saak behoort aan jou; ons sal ook by jou wees; hou goeie moed en doen dit.

Deel
Lees ESRA 10

ESRA 10:4 Die Boodskap (DB)

Jy moet die voortou neem. Doen wat gedoen moet word dat ons dit reg kan doen. Ons sal agter jou staan.”

Deel
Lees ESRA 10

ESRA 10:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Staan op! Die aangeleentheid is nou u verantwoordelikheid! Skep moed en doen wat u moet doen, ons sal met u saamwerk.”

Deel
Lees ESRA 10
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's