ESEGIËL 47:7
ESEGIËL 47:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl ek so terugstap, sien ek daar staan groot, hoë bome weerskante op die stroom se wal.
Deel
Lees ESEGIËL 47ESEGIËL 47:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe ek weer terug is daar, kyk, toe is daar op die stroom se walle 'n groot aantal bome, aan albei kante.
Deel
Lees ESEGIËL 47ESEGIËL 47:7 Die Boodskap (DB)
Terwyl ons terugstap, sien ek daar staan groot, hoë bome aan weerskante van die stroom, al langs die wal van die rivier.
Deel
Lees ESEGIËL 47ESEGIËL 47:7 Bybel vir almal (ABA)
Terwyl ek terugloop, het ek gesien daar is baie groot bome op die wal van die rivier, langs altwee kante.
Deel
Lees ESEGIËL 47ESEGIËL 47:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Terwyl ek teruggaan, kyk, toe het ek aan die kant van die stroom 'n menigte bome gesien, aan altwee kante.
Deel
Lees ESEGIËL 47