ESEGIËL 47:20
ESEGIËL 47:20 Bybel vir almal (ABA)
By die westekant is die Middellandse See die grens, van die suidgrens tot oorkant die stad Lebo-Hamat. Dit is die wesgrens.”
Deel
Lees ESEGIËL 47ESEGIËL 47:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En aan die westekant die Groot See, van die grens af tot reg teenoor die plek waar die ingang na Hamat is; dit is die westekant.
Deel
Lees ESEGIËL 47ESEGIËL 47:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Aan die westekant is die grens die Groot See, van die suidgrens af tot regoor Lebo-Hamat. Dit is die wesgrens.
Deel
Lees ESEGIËL 47