ESEGIËL 47:2
ESEGIËL 47:2 Bybel vir almal (ABA)
Toe bring die man my deur die buitenste noord-poort en hy laat my buite-om loop na die buitenste oos-poort. En daar, regs van die poort, het 'n klein bietjie water gevloei.
Deel
Lees ESEGIËL 47ESEGIËL 47:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het my uitgebring deur die noordpoort en my buitekant om laat gaan na die buitenste poort wat na die ooste kyk; en kyk, die waters het gekabbel uit die regtersymuur uit.
Deel
Lees ESEGIËL 47ESEGIËL 47:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die man vat my toe by die noordpoort uit en om na die buitenste oospoort toe. Daar syfer die water toe regs langs die poort uit.
Deel
Lees ESEGIËL 47