ESEGIËL 47:13
ESEGIËL 47:13 Bybel vir almal (ABA)
Die Here, Hy wat Here is, sê: “Hier is die grense van die land wat julle tussen die twaalf stamme van Israel moet verdeel. Die Josef-stam moet twee dele kry.
ESEGIËL 47:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
SO sê die Here HERE: Dit moet die grondgebied wees waarin julle die land as erfdeel sal verwerf volgens die twaalf stamme van Israel — vir Josef twee dele.
ESEGIËL 47:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
So sê die Here my God: “Die volgende is die grense van die gebied wat julle as besitting moet toeken aan die twaalf stamme. Aan Josef moet twee dele gegee word
ESEGIËL 47:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
So sê my Heer, die HERE: “Dit is die grense waarbinne julle die land moet vererf aan die twaalf stamme van Israel. Josef kry twee afgemete dele.
ESEGIËL 47:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So sê die HERE HERE: Dit moet die grens wees waarmee julle die land moet erwe volgens die twaalf stamme van Israel: Josef moet twee dele hê.