ESEGIËL 4:7
ESEGIËL 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Kyk stip na die beleëring van Jerusalem, dreig die stad, tree as profeet op teen hom.
ESEGIËL 4:7 Die Boodskap (DB)
En hou aan kyk na die vyand se aanval op Jerusalem. Praat ernstig met die stad oor sy sondes. Bring my boodskap na almal in die stad toe.
ESEGIËL 4:7 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet jou gesig draai na Jerusalem, die stad wat vyande rondom het. Jy moet jou moue oprol en jy moet 'n profeet wees en 'n boodskap bring teen die stad.
ESEGIËL 4:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En op die beleëring van Jerusalem moet jy jou aangesig rig terwyl jou arm ontbloot is; en jy moet daarteen profeteer.
ESEGIËL 4:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Jy moet stip kyk na die beleëring van Jerusalem, en met 'n ontblote arm moet jy teen haar profeteer.