YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

ESEGIËL 3:17

ESEGIËL 3:17 Bybel vir almal (ABA)

“Mens, Ek het jou gekies om 'n wag te wees vir die volk Israel. Wanneer Ek vir jou sê jy moet dit doen, dan moet jy vir hulle sê Ek waarsku hulle.

Deel
Lees ESEGIËL 3

ESEGIËL 3:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Mensekind, Ek het jou as wag vir die huis van Israel aangestel; en as jy 'n woord uit my mond hoor, moet jy hulle van my kant waarsku.

Deel
Lees ESEGIËL 3

ESEGIËL 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Mens, Ek het jou aangestel as 'n wag vir Israel: jy moet luister na wat Ek sê en hulle namens My waarsku.

Deel
Lees ESEGIËL 3

ESEGIËL 3:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Mensekind, as 'n wag stel Ek jou aan vir die huis van Israel. Wanneer jy uit my mond woorde hoor, moet jy hulle namens My waarsku.

Deel
Lees ESEGIËL 3

ESEGIËL 3:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Mensekind, Ek het jou 'n wag vir die huis van Israel aangestel; hoor dan die woord uit my mond en waarsku hulle van My af.

Deel
Lees ESEGIËL 3

ESEGIËL 3:17 Die Boodskap (DB)

“Mens, Ek het jou aangestel om wag te hou oor Israel. Jy is soos ’n skaapwagter wat vir die skape verantwoordelik is. Jou werk is om mooi te luister na wat Ek vir jou sê sodat jy hierdie volk kan gaan waarsku. Jy praat met hulle namens My.

Deel
Lees ESEGIËL 3

ESEGIËL 3:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mensekind, Ek het jou aangestel om wag te hou oor Israel. As jy ’n boodskap van My af kry, moet jy dit dadelik vir die volk gee.

Deel
Lees ESEGIËL 3
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's