ESEGIËL 27:29
ESEGIËL 27:29 Bybel vir almal (ABA)
Al die manne wat roei, het afgeklim van hulle skepe, en die matrose het op die land gaan staan.
Deel
Lees ESEGIËL 27ESEGIËL 27:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En almal wat die roeispaan hanteer, sal van hulle skepe afklim; die seevaarders, al die stuurmanne van die see, sal op die land gaan staan.
Deel
Lees ESEGIËL 27ESEGIËL 27:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
al die roeiers het hulle skepe verlaat; die seemanne, al die matrose, het op land gaan staan.
Deel
Lees ESEGIËL 27