ESEGIËL 26:18
ESEGIËL 26:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Die kuslande bewe oor jou val. Die eilande van die see is verskrik omdat jy weg is.
Deel
Lees ESEGIËL 26ESEGIËL 26:18 Bybel vir almal (ABA)
Vandag het vyande jou oorwin, en nou bewe die mense op die eilande. Jy is weg, en die mense in die lande by die see het groot geskrik.”
Deel
Lees ESEGIËL 26ESEGIËL 26:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nou sal die kuslande sidder op die dag van jou val; en die kuslande wat aan die see is, sal verskrik word oor jou uiteinde.
Deel
Lees ESEGIËL 26ESEGIËL 26:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Nou bewe die eilande op die dag van jou val, nou staan die eilande in die see verskrik omdat jy daarmee heen is!”
Deel
Lees ESEGIËL 26ESEGIËL 26:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nou sidder die eilande op die dag van jou val; die kuslande by die see is angsbevange oor jou uitvaart.” ’
Deel
Lees ESEGIËL 26