ESEGIËL 21:5
ESEGIËL 21:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Al wat leef, sal weet dat Ek, die Here, my swaard getrek het, en dit sal nie teruggaan skede toe nie.
Deel
Lees ESEGIËL 21ESEGIËL 21:5 Bybel vir almal (ABA)
Dan sal almal wat lewe, weet dat Ek my swaard uit sy leersak gehaal het, en die swaard sal nie teruggaan na sy leersak nie.
Deel
Lees ESEGIËL 21ESEGIËL 21:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En alle vlees sal weet dat Ek, die HERE, my swaard uit sy skede getrek het; dit sal nie meer daarin terugkeer nie.
Deel
Lees ESEGIËL 21ESEGIËL 21:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En al wat leef, sal besef dat Ek, die HERE, my swaard uit sy skede getrek het. Dit sal nie weer teruggesit word nie.” ’
Deel
Lees ESEGIËL 21ESEGIËL 21:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sodat alle vlees kan weet dat Ek, die HERE, my swaard uit sy skede getrek het; dit sal nie meer terugkom nie.
Deel
Lees ESEGIËL 21