ESEGIËL 18:32
ESEGIËL 18:32 Bybel vir almal (ABA)
Die Here, Hy wat Here is, sê: “Ek wil nie hê dat mense moet sterf nie, Ek wil hê hulle moet hulle lewe verander sodat hulle kan aanhou lewe.”
ESEGIËL 18:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want Ek het geen behae in die dood van hom wat sterwe nie, spreek die Here HERE. Bekeer julle dan en lewe.
ESEGIËL 18:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is nie my wil dat die mens moet sterf nie,” sê die Here my God, “maar dat hy hom bekeer en bly lewe.”
ESEGIËL 18:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ja, Ek vind nie vreugde in die dood van een wat moet sterf nie,” is die uitspraak van die Heer, die HERE. “Bekeer julle en leef!”
ESEGIËL 18:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want Ek het geen behae in die dood van hom wat sterwe nie, spreek die HERE HERE. Daarom bekeer julle en lewe.