ESEGIËL 18:3
ESEGIËL 18:3 Bybel vir almal (ABA)
Die Here, Hy wat Here is, sê: “Julle mag nie hierdie spreekwoord weer in die volk Israel gebruik nie. Dit is seker, so seker soos Ek lewe.
ESEGIËL 18:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So waar as Ek leef, spreek die Here HERE, dit sal julle nie meer in die gedagte kom om hierdie spreekwoord in Israel te gebruik nie.
ESEGIËL 18:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
“So seker as Ek leef,” sê die Here my God, “julle sal nie meer dié spreekwoord in Israel gebruik nie.
ESEGIËL 18:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“So seker as wat Ek leef,” is die uitspraak van die Heer, die HERE, “dit sal nie meer by julle opkom om hierdie spreekwoord in Israel te gebruik nie.
ESEGIËL 18:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
So waar as Ek leef, spreek die HERE, julle sal geen geleentheid meer hê om hierdie spreekwoord in Israel te gebruik nie.