ESEGIËL 16:60
ESEGIËL 16:60 Bybel vir almal (ABA)
Maar Ek sal weer dink aan die verbond wat Ek met jou gemaak het toe jy jonk was en Ek sal weer 'n verbond maak met jou, 'n verbond wat altyd sal aanhou.
ESEGIËL 16:60 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ewenwel sal Ek dink aan my verbond met jou in die dae van jou jeug, en Ek sal met jou 'n ewige verbond oprig.
ESEGIËL 16:60 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Ek sal die verbond weer laat geld wat Ek met jou in jou jeug gesluit het en Ek sal dit altyd in stand hou.
ESEGIËL 16:60 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘ “ Maar Ek self onthou steeds my verbond met jou in jou jong dae, en Ek sal 'n ewige verbond met jou oprig.
ESEGIËL 16:60 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar Ek sal dink aan my verbond met jou in die dae van jou jeug, en Ek sal vir jou 'n ewige verbond oprig.