ESEGIËL 10:20
ESEGIËL 10:20 Bybel vir almal (ABA)
Dit was die diere wat ek onder die God van Israel gesien het by die Kebar-kanaal. Ek het geweet hulle is gerubs.
Deel
Lees ESEGIËL 10ESEGIËL 10:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is die wese wat ek onder die God van Israel by die Kebarrivier gesien het; ek merk toe dat dit gérubs was.
Deel
Lees ESEGIËL 10ESEGIËL 10:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit was dieselfde wesens as wat ek onder die God van Israel gesien het by die Kebarrivier, en ek het besef dit is gerubs.
Deel
Lees ESEGIËL 10