ESEGIËL 10:10
ESEGIËL 10:10 Bybel vir almal (ABA)
Die wiele het dieselfde gelyk. Dit het gelyk of daar nog 'n wiel binne-in elke wiel was, daardie wiel was dwars.
Deel
Lees ESEGIËL 10ESEGIËL 10:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En aangaande hulle voorkoms, al vier het dieselfde voorkoms gehad, asof daar 'n wiel binne-in 'n wiel was
Deel
Lees ESEGIËL 10ESEGIËL 10:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het eenders gelyk, en dit was of daar 'n wiel dwars binne 'n wiel was.
Deel
Lees ESEGIËL 10ESEGIËL 10:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al vier het presies dieselfde vorm gehad, asof daar 'n wiel binne-in 'n wiel was.
Deel
Lees ESEGIËL 10ESEGIËL 10:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En wat hulle voorkoms betref, hulle vier het een gelykenis gehad, asof 'n wiel in die middel van 'n wiel was.
Deel
Lees ESEGIËL 10