ESEGIËL 1:5
ESEGIËL 1:5 Bybel vir almal (ABA)
Vier diere het uit die blink metaal gekom, en dit is hoe hulle gelyk het: Hulle was soos mense
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daaruit het die gestalte van vier wesens gekom, en dít was hulle voorkoms: hulle het die gestalte van 'n mens gehad
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daaruit het vier wesens te voorskyn gekom. Hulle het 'n mensvormige voorkoms gehad
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Binne-in die vuur was daar die gestalte van vier wesens. Dit is hoe hulle gelyk het: Hulle het die gestalte van mense gehad
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ook daaruit het die gelykenis van vier lewende wesens gekom. En dit was hulle voorkoms; hulle het die gelykenis van 'n man gehad.
Deel
Lees ESEGIËL 1