ESEGIËL 1:15
ESEGIËL 1:15 Bybel vir almal (ABA)
En terwyl ek so na hulle kyk, sien ek 'n wiel op die grond langs elkeen van die vier diere.
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek het toe die wesens nader bekyk: daar was een wiel op die grond langs die wesens aan elkeen van die vier voorkante.
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Terwyl ek so na die wesens kyk, sien ek 'n wiel op die grond langs elke wese met sy vier gesigte.
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe ek die wesens bekyk, sowaar, toe is daar aan die voorkant langs elk van die vier wesens 'n wiel op die grond.
Deel
Lees ESEGIËL 1ESEGIËL 1:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En terwyl ek die lewende wesens aanskou het, kyk daar is een wiel op die aarde by die lewende wesens, met sy vier gesigte.
Deel
Lees ESEGIËL 1