EKSODUS 9:21
EKSODUS 9:21 Bybel vir almal (ABA)
Maar ander amptenare het nie gedoen wat die Here gesê het nie. Hulle het hulle slawe en hulle diere buite laat bly.
Deel
Lees EKSODUS 9EKSODUS 9:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
maar hy wat op die HERE se woord geen ag gegee het nie, het sy slawe en sy vee in die veld laat bly.
Deel
Lees EKSODUS 9EKSODUS 9:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar dié wat hulle nie aan sy woorde gesteur het nie, het hulle slawe en vee buite laat bly.
Deel
Lees EKSODUS 9EKSODUS 9:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar dié wat nie die woord van die HERE ter harte geneem het nie, het hulle slawe en vee in die veld agtergelaat.
Deel
Lees EKSODUS 9EKSODUS 9:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy wat nie ag geslaan het op die woord van die HERE nie, het sy dienaars en sy vee in die veld gelos.
Deel
Lees EKSODUS 9