YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 9:15

EKSODUS 9:15 Bybel vir almal (ABA)

Ek kan jou en jou volk nou so siek maak dat julle almal sal sterf.

Deel
Lees EKSODUS 9

EKSODUS 9:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want anders sou Ek my hand uitgestrek en jou en jou volk met die pes getref het, en jy sou van die aarde verdelg gewees het

Deel
Lees EKSODUS 9

EKSODUS 9:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Na regte moes Ek nou al my hand uitgesteek het en jou en jou mense met 'n pes van die aarde af uitgewis het.

Deel
Lees EKSODUS 9

EKSODUS 9:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want Ek kon nou al my hand uitgesteek en jou en jou volk met pessiekte getref het. Jy sou van die aarde af verdwyn het.

Deel
Lees EKSODUS 9

EKSODUS 9:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want nou sal Ek my hand uitsteek om jou en jou volk met pes te tref; en jy sal van die aarde uitgeroei word.

Deel
Lees EKSODUS 9

EKSODUS 9:15 Die Boodskap (DB)

Ek moes eintlik al lankal my krag gebruik het om jou en jou mense met ’n ramp van die aarde af weg te vee.

Deel
Lees EKSODUS 9

EKSODUS 9:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek kon jou al lankal doodgemaak het. Ek kon jou en jou volk ook al lankal met rampe van die aarde af weggevee het.

Deel
Lees EKSODUS 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's