YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 7:5

EKSODUS 7:5 Bybel vir almal (ABA)

Die Egiptenaars sal weet Ek is die Here. Hulle sal dit weet wanneer Ek hulle straf en wanneer Ek die Israeliete uit Egipte bring.”

Deel
Lees EKSODUS 7

EKSODUS 7:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Dan sal die Egiptenaars weet dat Ek die HERE is, as Ek my hand oor Egipte uitstrek en die kinders van Israel tussen hulle uitlei.

Deel
Lees EKSODUS 7

EKSODUS 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

As Ek Egipte tref, sal hulle besef dat Ek die Here is, en dan sal Ek Israel tussen hulle uit laat trek.”

Deel
Lees EKSODUS 7

EKSODUS 7:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die Egiptenare sal besef dat Ek die HERE is wanneer Ek my hand oor Egipte uitstrek en die Israeliete uit hulle midde lei.”

Deel
Lees EKSODUS 7

EKSODUS 7:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die Egiptenaars sal weet dat Ek die HERE is as Ek my hand teen Egipte uitstrek en die kinders van Israel onder hulle uit lei.

Deel
Lees EKSODUS 7

EKSODUS 7:5 Die Boodskap (DB)

Wanneer Ek Egipte gryp en die Israeliete onder hulle laat wegtrek, sal Egipte agterkom wie Ek, die Here, werklik is.”

Deel
Lees EKSODUS 7

EKSODUS 7:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer Ek vir die Egiptenaars gewys het hoe magtig Ek is en hulle gedwing het om die Israeliete tussen hulle te laat uitgaan, sal hulle weet dat Ek die HERE is.”

Deel
Lees EKSODUS 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's