EKSODUS 7:24 - Compare All Versions
EKSODUS 7:24 ABA (Bybel vir almal)
Al die Egiptenaars het langs die rivier gate gegrawe om water te kry om te drink, want hulle kon nie die Nyl-rivier se water drink nie.
EKSODUS 7:24 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Maar al die Egiptenaars het rondom die Nyl na water gegrawe om te drink, want hulle kon van die Nyl se water nie drink nie.
EKSODUS 7:24 AFR83 (Afrikaans 1983)
Intussen het die hele Egipte langs die Nyl na drinkwater gegrawe omdat hulle nie die Nyl se water kon drink nie.
EKSODUS 7:24 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar al die Egiptenare het al langs die Nyl gegrawe vir water om te drink, want hulle kon die water van die Nyl nie drink nie.
EKSODUS 7:24 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En al die Egiptenaars het rondom die rivier gegrawe vir water om te drink; want hulle kon nie van die water van die rivier drink nie.
EKSODUS 7:24 DB (Die Boodskap)
Die Egiptenaars het toe waterputte al langs die Nyl gegrawe omdat niemand die water van die rivier kon drink nie.
EKSODUS 7:24 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die Egiptenaars het toe putte al langs die rivier begin grawe vir drinkwater. Hulle kon nie die water van die rivier drink nie.