EKSODUS 7:2
EKSODUS 7:2 Bybel vir almal (ABA)
Jy moet vir jou broer Aäron alles sê wat Ek vir jou sê, en hy moet met die farao praat en vir hom sê hy moet die Israeliete laat gaan uit sy land.
Deel
Lees EKSODUS 7EKSODUS 7:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jý moet spreek alles wat Ek jou beveel, en jou broer Aäron moet met Farao spreek, sodat hy die kinders van Israel uit sy land laat uittrek.
Deel
Lees EKSODUS 7EKSODUS 7:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Alles wat Ek jou beveel, moet jy aan jou broer Aäron oordra, en hy moet dit vir die farao vertel sodat hy die Israeliete kan laat trek uit sy land uit.
Deel
Lees EKSODUS 7