EKSODUS 6:11
EKSODUS 6:11 Bybel vir almal (ABA)
Maar Moses het vir die Here gesê: “Die Israeliete luister nie na my nie, die farao sal ook nie na my luister nie. Ek praat baie moeilik.”
Deel
Lees EKSODUS 6EKSODUS 6:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar Moses het voor die aangesig van die HERE gespreek en gesê: As die kinders van Israel na my nie geluister het nie, hoe sal Farao dan na my luister terwyl ek onbesnede van lippe is?
Deel
Lees EKSODUS 6EKSODUS 6:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Moses sê vir die Here: “Die Israeliete luister nie eens na my nie, hoe sal die farao nog na my luister? Ek praat juis nie maklik nie.”
Deel
Lees EKSODUS 6