EKSODUS 4:2 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
EKSODUS 4:2 AFR83 (Afrikaans 1983)
Toe vra die Here vir hom: “Wat het jy in jou hand?” “'n Kierie,” antwoord Moses.
Deel
EKSODUS 4 AFR83EKSODUS 4:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Daarop vra die HERE vir hom: Wat is daar in jou hand? En hy antwoord: 'n Staf.
Deel
EKSODUS 4 AFR53EKSODUS 4:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Toe vra die HERE vir hom: “Wat het jy daar in jou hand?” “’n Herderstok,” antwoord Moses.
Deel
EKSODUS 4 NLVEKSODUS 4:2 DB (Die Boodskap)
Die Here vra hom toe: “Wat het jy daar in jou hand?” Hy antwoord: “Dis ’n stok.”
Deel
EKSODUS 4 DBEKSODUS 4:2 ABA (Bybel vir almal)
Toe sê die Here vir hom: “Wat is in jou hand?” En Moses sê: “'n Kierie.”
Deel
EKSODUS 4 ABAEKSODUS 4:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die HERE sê toe vir hom: “Wat het jy daar in jou hand?” Hy antwoord: “'n Staf.”
Deel
EKSODUS 4 AFR20EKSODUS 4:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe sê die HERE vir hom: Wat is dit in jou hand? En hy sê: 'n Pad.
Deel
EKSODUS 4 CAB23