YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 38:1

EKSODUS 38:1 Bybel vir almal (ABA)

Besaleël het 'n brandoffer-altaar van doringhout gemaak. Dit was vierkantig, vyf el lank en vyf el breed, en dit was drie el hoog.

Deel
Lees EKSODUS 38

EKSODUS 38:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

HY het ook die brandofferaltaar van akasiahout gemaak. Vyf el was sy lengte en vyf el sy breedte, vierkantig, en drie el sy hoogte.

Deel
Lees EKSODUS 38

EKSODUS 38:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Besaleël het 'n brandofferaltaar van doringhout gemaak, twee en 'n half meter in die vierkant en een en 'n half meter hoog.

Deel
Lees EKSODUS 38

EKSODUS 38:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hy het die brandofferaltaar van doringhout gemaak, vyf el lank en vyf el breed; dit was vierkantig, en drie el hoog.

Deel
Lees EKSODUS 38

EKSODUS 38:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy het die brandofferaltaar van akasiahout gemaak: vyf el was sy lengte en vyf el sy breedte; dit was vierkantig; en drie el sy hoogte.

Deel
Lees EKSODUS 38

EKSODUS 38:1 Die Boodskap (DB)

Hulle het vir die tent die altaar gemaak waarop die offers verbrand moes word. Dit is van akasiahout gemaak: twee en ’n half meter breed op die sye en een en ’n half meter hoog.

Deel
Lees EKSODUS 38

EKSODUS 38:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het toe die brandofferaltaar van akasiahout gemaak. Dit was vierkantig, elke kant twee en ’n halwe meter breed en die hoogte was een en ’n half meter.

Deel
Lees EKSODUS 38
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's