EKSODUS 35:3
EKSODUS 35:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie by julle huise vuur maak op die Sabbatdag nie.”
Deel
Lees EKSODUS 35EKSODUS 35:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle mag op die sabbat geen vuur aansteek in enigeen van julle woonplekke nie.
Deel
Lees EKSODUS 35EKSODUS 35:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle mag op die sabbat geen vuur in enige van julle wonings maak nie.”
Deel
Lees EKSODUS 35EKSODUS 35:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle mag nie op die Sabbatdag 'n vuur aansteek in enige van julle woonplekke nie.”
Deel
Lees EKSODUS 35EKSODUS 35:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle mag geen vuur aansteek in julle wonings op die sabbatdag nie.
Deel
Lees EKSODUS 35