EKSODUS 33:8
EKSODUS 33:8 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer Moses na die tent gegaan het, dan het al die mense opgestaan. Elkeen het by die ingang van sy tent gaan staan en na Moses gekyk totdat hy in die tent ingegaan het.
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as Moses uitgaan na die tent, staan die hele volk op en gaan elkeen aan die ingang van sy tent staan. Dan kyk hulle Moses agterna tot hy in die tent ingegaan het.
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke keer wanneer Moses na die tent toe uitgegaan het, het die hele volk opgestaan. Elkeen het by die ingang van sy tent bly staan en Moses agterna gekyk tot hy in die tent ingaan.
Deel
Lees EKSODUS 33