EKSODUS 33:3
EKSODUS 33:3 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet gaan na daardie land waar daar baie melk en heuning is. Maar Ek sal nie saam met julle gaan nie, want julle is hardkoppig. Miskien sal Ek julle dan doodmaak voordat julle daar kom.”
EKSODUS 33:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
na 'n land wat oorloop van melk en heuning; want Ek sal in jou midde nie optrek nie, omdat jy 'n hardnekkige volk is; anders sal jy op die weg verteer word.
EKSODUS 33:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle is so 'n moedswillige volk dat Ek nie sal saamtrek na hierdie land wat oorloop van melk en heuning nie, want dan verdelg Ek julle op pad daarheen.”
EKSODUS 33:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Trek op, Israel, na 'n land wat oorloop van melk en heuning. Ek sal egter nie in jou midde optrek nie, omdat jy 'n hardnekkige volk is, anders vernietig Ek jou op pad.”
EKSODUS 33:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Na 'n land wat oorloop van melk en heuning, want Ek sal nie in jou midde optrek nie; want jy is 'n hardnekkige volk, dat Ek jou nie op die pad verteer nie.