EKSODUS 33:18
EKSODUS 33:18 Bybel vir almal (ABA)
Toe sê Moses: “Ek wil U asseblief sien wanneer U, die Koning, verskyn.”
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop vra hy: Laat my tog u heerlikheid sien.
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Moses: “Laat ek tog net u magtige verskyning sien!”
Deel
Lees EKSODUS 33