EKSODUS 33:14
EKSODUS 33:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy antwoord: Moet Ek self meegaan om jou die rusplek te verskaf?
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:14 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het gevra: “Moet Ek self saamgaan en jou na die land bring?”
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het die Here gevra: “Moet Ek self saamgaan en vir jou vrede gee?”
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het gesê: “Moet my teenwoordigheid saamgaan, en moet Ek vir jou rus gee? ”
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy sê: My aangesig sal saam met jou gaan, en Ek sal jou rus gee.
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:14 Die Boodskap (DB)
“Moet Ek dan self saamgaan dat jou hart rus kan kry?” vra die Here toe vir Moses.
Deel
Lees EKSODUS 33