EKSODUS 33:13
EKSODUS 33:13 Bybel vir almal (ABA)
Daarom vra ek nou, as U regtig tevrede is met my, sê vir my wat U wil doen, sodat ek U ook kan ken, en kan weet U is tevrede met my. Onthou, hierdie volk is u eie volk.”
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As ek dan nou genade in u oë gevind het, maak my dan tog u weë bekend, dat ek U kan ken; sodat ek genade in u oë kan vind. En bedink tog dat hierdie nasie u volk is.
Deel
Lees EKSODUS 33EKSODUS 33:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
As U my dan goedgesind is, maak my u wil bekend, sodat ek U kan leer ken en kan doen wat U verwag. Onthou tog hierdie nasie is u volk.”
Deel
Lees EKSODUS 33