EKSODUS 32:7
EKSODUS 32:7 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Moses gesê: “Gaan af van die berg en gaan na jou volk toe wat jy uit Egipte gebring het. Hulle het groot sonde gedoen.
EKSODUS 32:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê die HERE vir Moses: Gaan heen, klim af, want jou volk wat jy uit Egipteland laat optrek het, het verderflik gehandel.
EKSODUS 32:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê die Here vir Moses: “Klim van die berg af, want jou volk wat jy uit Egipte laat wegtrek het, het iets vreesliks gedoen.
EKSODUS 32:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het vir Moses gesê: “Gaan af, want jou volk wat jy uit Egipteland laat optrek het, het hulle wangedra.
EKSODUS 32:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE vir Moses: Gaan, klim af; want U volk wat U uit Egipteland uitgelei het, het hulleself verderflik aangedoen.