EKSODUS 32:6
EKSODUS 32:6 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het vroeg die volgende oggend opgestaan en hulle het brand-offers en ete-offers na die altaar gebring. Die Israeliete het gaan sit om te eet en hulle het wyn gedrink. Daarna het hulle opgestaan en wild feesgevier.
Deel
Lees EKSODUS 32EKSODUS 32:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hulle het die ander dag vroeg klaargemaak en brandoffers geoffer en dankoffers aangebring; daarop het die volk gaan sit om te eet en te drink, en hulle het opgestaan om te speel.
Deel
Lees EKSODUS 32EKSODUS 32:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vroeg die volgende môre het die volk brandoffers en maaltydoffers geoffer. Daarna het die volk begin feesvier en losbandig te kere gegaan.
Deel
Lees EKSODUS 32