EKSODUS 32:4
EKSODUS 32:4 Bybel vir almal (ABA)
Hy het dit geneem en gesmelt. Hy het 'n beeld van 'n bul-kalf daarvan gemaak. Toe sê die Israeliete: “Hierdie is ons god, hy het ons uit Egipte gebring.”
EKSODUS 32:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het dit uit hulle hand geneem en dit met die beitel bewerk en daar 'n gegote kalf van gemaak. Daarop sê hulle: Dit is jou gode, o Israel, wat jou uit Egipteland laat optrek het.
EKSODUS 32:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het dit van hulle ontvang, dit verwerk en daarvan 'n beeld in die vorm van 'n bulkalf gemaak. Toe sê die volk: “Hier is jou God wat jou uit Egipte bevry het, Israel!”
EKSODUS 32:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het dit uit hulle hand aanvaar. Toe het hy dit met 'n stilus vorm gegee en 'n gegote kalf daarvan gemaak. Hulle sê toe: “Dit is jou gode, Israel, wat jou uit Egipteland laat optrek het.”
EKSODUS 32:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het dit uit hulle hand geneem en dit met 'n smeergereedskap gemaak nadat hy dit 'n gegote kalf gemaak het; en hulle het gesê: Dit is jou gode, o Israel, wat jou uit Egipteland laat optrek het.