EKSODUS 32:32
EKSODUS 32:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
Vergewe tog hulle sonde. As dit nie kan nie, moet U my naam maar uitvee uit die boek wat U geskrywe het.”
Deel
Lees EKSODUS 32EKSODUS 32:32 Bybel vir almal (ABA)
Maar nou, vergewe asseblief hulle sonde. As U dit nie wil doen nie, dan moet U my naam uitvee uit die boek wat U geskryf het.”
Deel
Lees EKSODUS 32EKSODUS 32:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Nou dan, as U tog maar hulle sonde wou vergewe! En so nie, delg my dan maar uit u boek wat U geskryf het!
Deel
Lees EKSODUS 32