EKSODUS 32:16
EKSODUS 32:16 Bybel vir almal (ABA)
Dit was God se werk, God het self die plat klippe gemaak en Hy het self die woorde daarop geskryf.
Deel
Lees EKSODUS 32EKSODUS 32:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die tafels was die werk van God. Die skrif was ook die skrif van God, in die tafels gegraveer.
Deel
Lees EKSODUS 32EKSODUS 32:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
en dit was die werk van God. Dit was 'n inskripsie wat deur God op die klippe gegraveer is.
Deel
Lees EKSODUS 32EKSODUS 32:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die tafels, dit was God se werk, en die skrif, dit was God se skrif, gegraveer op die tafels.
Deel
Lees EKSODUS 32EKSODUS 32:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die tafels was die werk van God, en die skrif was die skrif van God, op die tafels gegraveer.
Deel
Lees EKSODUS 32