EKSODUS 32:14 - Compare All Versions
EKSODUS 32:14 AFR83 (Afrikaans 1983)
Toe het die Here daarvan afgesien om die ramp waarvan Hy gepraat het, oor sy volk te bring.
Deel
EKSODUS 32 AFR83EKSODUS 32:14 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Toe het dit die HERE berou oor die onheil wat Hy gesê het dat Hy sy volk sou aandoen.
Deel
EKSODUS 32 AFR53EKSODUS 32:14 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die HERE het toe afgesien van die ramp wat Hy oor sy volk wou bring.
Deel
EKSODUS 32 NLVEKSODUS 32:14 DB (Die Boodskap)
Die Here het toe van besluit verander. Hy het die plan gelos wat Hy gehad het om sy volk uit te wis.
Deel
EKSODUS 32 DBEKSODUS 32:14 ABA (Bybel vir almal)
Die Here het sy plan verander en Hy het besluit om nie sy volk te straf nie.
Deel
EKSODUS 32 ABAEKSODUS 32:14 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die HERE het toe spyt gekry oor die onheil wat Hy gesê het Hy sy volk sou aandoen.
Deel
EKSODUS 32 AFR20EKSODUS 32:14 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die HERE het berou gehad oor die onheil wat Hy gedink het om sy volk aan te doen.
Deel
EKSODUS 32 CAB23