EKSODUS 31:2
EKSODUS 31:2 Bybel vir almal (ABA)
“Ek het vir Besaleël gekies om die werk te doen. Hy is die seun van Uri, en Uri is die seun van Gur. Besaleël is van die Juda-stam.
Deel
Lees EKSODUS 31EKSODUS 31:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Kyk, Ek het Besáleël die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam van Juda, by sy naam geroep
Deel
Lees EKSODUS 31EKSODUS 31:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Kyk, Ek het vir Besaleël uitgekies. Hy is 'n seun van Uri, seun van Gur uit die stam Juda.
Deel
Lees EKSODUS 31EKSODUS 31:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Kyk, Ek het Besaleël, seun van Uri, seun van Gur, van die stam van Juda, by die naam geroep.
Deel
Lees EKSODUS 31EKSODUS 31:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kyk, Ek het Besaleël, die seun van Uri, die seun van Hur, uit die stam van Juda, by die naam geroep.
Deel
Lees EKSODUS 31