EKSODUS 30:34
EKSODUS 30:34 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het vir Moses gesê: “Neem ewe veel van die volgende speserye: terpentynboom-gom, naeltjies, vinkelboom-gom, en skoon wierook.
Deel
Lees EKSODUS 30EKSODUS 30:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verder het die HERE vir Moses gesê: Neem vir jou speserye: storaksgom en naeltjies en gálbanum — speserye en ook suiwer wierook; alles in gelyke hoeveelhede
Deel
Lees EKSODUS 30EKSODUS 30:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here het verder vir Moses gesê: “Vat die volgende geurige speserye in gelyke hoeveelhede: hars, naeltjies, galbanum en suiwer wierook.
Deel
Lees EKSODUS 30EKSODUS 30:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het vir Moses gesê: “Neem vir jou geurige stowwe: harpuis, skellak, vinkel, hierdie geurige stowwe, en suiwer wierook. Dit moet gelyke hoeveelhede wees.
Deel
Lees EKSODUS 30EKSODUS 30:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE vir Moses: Neem vir jou soet speserye, stacte en onycha en galbanum; hierdie speserye met suiwer wierook: van elkeen moet dieselfde gewig wees.
Deel
Lees EKSODUS 30