EKSODUS 30:31
EKSODUS 30:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sê vir die Israeliete: Dit is die gewyde salfolie wat deur al julle geslagte heen aan My sal behoort.
Deel
Lees EKSODUS 30EKSODUS 30:31 Bybel vir almal (ABA)
Sê vir die Israeliete hierdie olyf-olie moet gewyde salf-olie wees vir hulle nageslag.
Deel
Lees EKSODUS 30EKSODUS 30:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En jy moet met die kinders van Israel spreek en sê: Dit moet vir My 'n heilige salfolie wees in julle geslagte.
Deel
Lees EKSODUS 30EKSODUS 30:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Met die Israeliete moet jy praat en vir hulle sê, ‘Dit moet my gewyde salfolie wees vir al julle nageslagte.
Deel
Lees EKSODUS 30EKSODUS 30:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En jy moet met die kinders van Israel spreek en sê: Dit sal vir My 'n heilige salfolie wees in julle geslagte.
Deel
Lees EKSODUS 30