YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 29:45

EKSODUS 29:45 Bybel vir almal (ABA)

Ek sal tussen die Israeliete woon en Ek sal hulle God wees.

Deel
Lees EKSODUS 29

EKSODUS 29:45 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En Ek sal onder die kinders van Israel woon en vir hulle 'n God wees

Deel
Lees EKSODUS 29

EKSODUS 29:45 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal tussen die Israeliete woon en hulle God wees.

Deel
Lees EKSODUS 29

EKSODUS 29:45 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ek sal onder die Israeliete vertoef en vir hulle 'n God wees.

Deel
Lees EKSODUS 29

EKSODUS 29:45 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En Ek sal onder die kinders van Israel woon en vir hulle 'n God wees.

Deel
Lees EKSODUS 29

EKSODUS 29:45 Die Boodskap (DB)

My tent sal tussen die Israeliete staan. Ek sal hulle God wees wat tussen hulle woon.

Deel
Lees EKSODUS 29

EKSODUS 29:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek sal tussen die Israeliete woon. Ek sal hulle God wees.

Deel
Lees EKSODUS 29
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's