EKSODUS 27:8 - Compare All Versions
EKSODUS 27:8 AFR83 (Afrikaans 1983)
Jy moet die altaar van plank maak, in die vorm van 'n kas. Maak dit presies soos dit vir jou op die berg gewys is.”
Deel
EKSODUS 27 AFR83EKSODUS 27:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Jy moet dit hol, van planke, maak. Soos dit jou op die berg getoon is, so moet hulle dit maak.
Deel
EKSODUS 27 AFR53EKSODUS 27:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die altaar is van plank en hol binne. Jy moet dit presies net so maak soos jy dit op die berg gesien het.”
Deel
EKSODUS 27 NLVEKSODUS 27:8 DB (Die Boodskap)
Soos Ek vir jou op die berg gewys het, is die altaar ’n houtkis wat binne hol is.”
Deel
EKSODUS 27 DBEKSODUS 27:8 ABA (Bybel vir almal)
Julle moet die altaar van planke maak, dit moet soos 'n kas wees. Julle moet dit maak soos Ek vir jou op die berg gewys het.”
Deel
EKSODUS 27 ABAEKSODUS 27:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jy moet die altaar van planke maak, hol aan die binnekant. Soos Hy jou op die berg gewys het, presies so moet hulle dit maak.”
Deel
EKSODUS 27 AFR20EKSODUS 27:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hol met style moet jy dit maak; soos dit jou op die berg gewys is, so moet hulle dit maak.
Deel
EKSODUS 27 CAB23