EKSODUS 25:15
EKSODUS 25:15 Bybel vir almal (ABA)
Die dra-pale moet altyd in die ringe van die kis bly. Julle mag die pale nooit uit die ringe uithaal nie.
Deel
Lees EKSODUS 25EKSODUS 25:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die draaghoute moet in die ringe van die ark bly; hulle mag daar nie uit weggeneem word nie.
Deel
Lees EKSODUS 25EKSODUS 25:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die draaghoute moet in die ringe van die ark bly en mag nooit uitgehaal word nie.
Deel
Lees EKSODUS 25EKSODUS 25:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die draaghoute moet in die ringe van die ark bly; dit mag nie daaruit verwyder word nie.
Deel
Lees EKSODUS 25EKSODUS 25:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die draaghoute moet in die ringe van die ark wees; hulle mag nie daaruit geneem word nie.
Deel
Lees EKSODUS 25