YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 25:10

EKSODUS 25:10 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê: “Julle moet 'n kis van doringhout maak. Dit moet twee en 'n halwe el lank, een en 'n halwe el breed en een en 'n halwe el hoog wees.

Deel
Lees EKSODUS 25

EKSODUS 25:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

HULLE moet dan 'n ark van akasiahout maak. Twee en 'n half el moet sy lengte, en anderhalf el sy breedte, en anderhalf el sy hoogte wees.

Deel
Lees EKSODUS 25

EKSODUS 25:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Julle moet 'n ark van doringhout maak: een en 'n kwart meter lank, 'n driekwart meter breed en net so hoog.

Deel
Lees EKSODUS 25

EKSODUS 25:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“ Hulle moet 'n ark van doringhout maak. Dit moet twee en 'n half el lank, een en 'n half el breed en een en 'n half el hoog wees.

Deel
Lees EKSODUS 25

EKSODUS 25:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hulle moet 'n ark van akasiahout maak: twee en 'n half el moet sy lengte wees, en anderhalf el sy breedte en anderhalf el sy hoogte.

Deel
Lees EKSODUS 25

EKSODUS 25:10 Die Boodskap (DB)

“Julle moet ’n ark van akasiahout maak. Dit moet 115 sentimeter lank en 70 sentimeter breed en hoog wees.

Deel
Lees EKSODUS 25

EKSODUS 25:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hulle moet ’n ark van akasiahout maak. Dit moet een en ’n kwart meter lank wees, ’n driekwart meter breed en presies net so hoog.

Deel
Lees EKSODUS 25
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's