EKSODUS 23:4
EKSODUS 23:4 Bybel vir almal (ABA)
“Wanneer jy 'n bees of 'n donkie van jou vyand kry en die bees het weggeloop of verdwaal, dan moet jy dit vir hom terugbring.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As jy jou vyand se bees of esel teëkom wat ronddwaal, moet jy dit sekerlik vir hom terugbring.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wanneer jy 'n verdwaalde bees of donkie van jou vyand raakloop, moet jy dit beslis na hom toe terugbring.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer jy afkom op jou vyand se bees of donkie wat ronddwaal, moet jy dit beslis na hom terugneem.
Deel
Lees EKSODUS 23EKSODUS 23:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As jy jou vyand se bees of sy esel teëkom wat dwaal, moet jy dit sekerlik na hom terugbring.
Deel
Lees EKSODUS 23