EKSODUS 23:3 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
EKSODUS 23:3 AFR83 (Afrikaans 1983)
Wanneer jy regspreek, mag jy 'n arm man nie in sy hofsaak voortrek nie.
Deel
EKSODUS 23 AFR83EKSODUS 23:3 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Ook mag jy die geringe nie voortrek in sy regsaak nie.
Deel
EKSODUS 23 AFR53EKSODUS 23:3 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Jy mag ook nie jou getuienis verdraai ter wille van iemand net omdat hy of sy arm is nie.
Deel
EKSODUS 23 NLVEKSODUS 23:3 DB (Die Boodskap)
Jy moenie in ’n hofsaak die arm man se kant kies net omdat hy arm is en jy hom jammer kry nie.”
Deel
EKSODUS 23 DBEKSODUS 23:3 ABA (Bybel vir almal)
Jy mag ook nie goed wees vir 'n arm mens in die hof net omdat hy arm is nie.”
Deel
EKSODUS 23 ABAEKSODUS 23:3 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Arm persoon mag jy nie in sy regsaak bevoordeel nie.
Deel
EKSODUS 23 AFR20EKSODUS 23:3 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jy mag ook nie 'n arm man in sy regsaak aanskou nie.
Deel
EKSODUS 23 CAB23