Jy mag ook nie goed wees vir 'n arm mens in die hof net omdat hy arm is nie.”
Lees Eksodus 23
Deel
Vergelyk alle weergawes: Eksodus 23:3
29 Dae
Vryheid is net die begin, en dan kom die uitdagings, die tyd vir groei en vorm. Welkom by ons reis deur die boek van Eksodus. Elke nuwe hoofstuk openbaar iets van die misterie van geloof en gehoorsaamheid, van vertroue en vorming, van uitdagings en waagmoed. Vryheid is voorwaar net die begin.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!