EKSODUS 22:16
EKSODUS 22:16 Bybel vir almal (ABA)
“Wanneer 'n man 'n meisie verlei wat nie verloof is nie en hy slaap by haar, dan moet hy vir haar pa die bruidsprys gee en hy moet met die meisie trou.
Deel
Lees EKSODUS 22EKSODUS 22:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As iemand 'n jongmeisie wat nie verloof is nie, verlei en met haar gemeenskap het, moet hy haar vir die volle huweliksprys as sy vrou koop.
Deel
Lees EKSODUS 22EKSODUS 22:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wanneer 'n man 'n jongmeisie wat nog nie verloof is nie, verlei om met hom geslagsgemeenskap te hê, moet hy aan haar pa die volle bruidsprys betaal en met haar trou.
Deel
Lees EKSODUS 22