EKSODUS 21:20
EKSODUS 21:20 Bybel vir almal (ABA)
“Wanneer iemand sy slaaf of slavin met 'n stok slaan en die slaaf sterf dadelik, dan moet julle die eienaar straf.
Deel
Lees EKSODUS 21EKSODUS 21:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as iemand sy slaaf of slavin met 'n stok slaan, dat dié onder sy hand sterwe, moet dit sekerlik gewreek word.
Deel
Lees EKSODUS 21EKSODUS 21:20 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wanneer 'n man sy slaaf of slavin met 'n stok slaan dat hy of sy onmiddellik doodgaan, moet dit gewreek word.
Deel
Lees EKSODUS 21EKSODUS 21:20 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer iemand sy slaaf of slavin met 'n stok só slaan dat hy onder sy hand sterf, moet dit beslis gewreek word.
Deel
Lees EKSODUS 21EKSODUS 21:20 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as iemand sy dienskneg of sy slavin met 'n staf slaan, en hy sterf onder sy hand; hy sal sekerlik gestraf word.
Deel
Lees EKSODUS 21